Opname van Die berggans het 'n veer laat val

 Hier kan jy na die opname luister, vir dit stem en deel met jou vriende.
Gelees deur Elizabeth Kendall

Die berggans het ’n veer laat val
van die hoogste krans by Woeperdal
my hart staan tuit al meer en meer
ek stuur vir jou die berggansveer
mits dese wil ek vir jou sê
hoe diep my liefde vir jou lê

3 Stem